Tuesday, May 4, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1010
Rel humiditeit: 44%
Temp: 18.3
4/8 wolke
Wind matig N/W
Geen reen

Nearnet (ou Marnet)

Die nearnet paniek sisteem gaan weer in werking kom. Die beheerkamer vir nearnet in werking, frekwensies word 24 uur ge-moniteer. Almal in die suid Vrystaat is welkom om my te kontak vir meer besonderhede. Stuur e-pos en ek sal alles verduidelik.

Len

Aliwal WX

Barometer: 1012
Rel humiditeit: 83%
Temp: 12.6
 4/8 wolke
Wind lig N/W
Geen reen, maar bewolk deur die oggend