Sunday, March 7, 2010

Aliwal Sunday

Barometer: 1024
Rel humiditeit: 50%
Temp: 24.3
0/8 wolke
Geen wind
Geen reen in die oggend.
Aliwal Noord en omgewing se krag af vir die dag weens onderhoud. Sal af wees tot 17:00.