Tuesday, May 4, 2010

Nearnet (ou Marnet)

Die nearnet paniek sisteem gaan weer in werking kom. Die beheerkamer vir nearnet in werking, frekwensies word 24 uur ge-moniteer. Almal in die suid Vrystaat is welkom om my te kontak vir meer besonderhede. Stuur e-pos en ek sal alles verduidelik.

Len

No comments:

Post a Comment