Wednesday, March 31, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1021
Rel humiditeit: 83%
Temp: 16.7
0/8 wolke
Geen wind
Redelike kans vir donderstorms later deur die dag. Die reen weer is op die oomblik noord van Smithfield.

Tuesday, March 30, 2010

Aliwal WX 18:00

Barometer: 1017
Rel humidity: 59%
Temp: 21.8
4/8 cloud
No rain
Small chance for light storms later this evening

Aliwal WX

Barometer: 1020
Rel humiditeit: 74%
Temp: 19.7
6/8 wolke
Geen wind
Geen reen
Moontlik ligte buie <10%

Monday, March 29, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1021
Rel humidity: 69%
Temp: 11.6
0/8 cloud
Wind light S/E
No rain

Sunday, March 28, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1020
Rel humiditeit: 68%
Temp: 11.4
0/8 wolke
Geen wind
Geen reen

Saturday, March 27, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1017
Rel humiditeit: 31%
Temp: 20.4
0/8 wolke
Wind lig N/W
Geen reen

Aliwal WX

Barometer: 1016
Rel humidity: 82%
Temp: 17.1
6/8 cloud
Wind light N/W
34mm rain (Windpoort)
No rain for this morning.

Friday, March 26, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1020
Rel humiditeit: 80%
Temp: 18.4
6/8 wolke
13mm reen (Windpoort)
Goeie kans op reen later vandag. 'n stelsel besig om af te beweeg vanaf die suide van Botswana.

Thursday, March 25, 2010

Rift Valley Fever

Rift Valley Fever cases rise to 52

Bloemfontein - The number of people with confirmed infections of Rift Valley Fever has increased to 52, most of them in the Free State, the Department of Health said on Thursday.

Spokesperson Charity Bhengu said five more people have been infected with Rift Valley Fever (RVF) bringing the total to 52 of laboratory confirmed human cases since the first incident on February 13, 2010.

"The mortality rate remains the same at two (in the Free State)," Bhengu said.

The National Institute of Communicable Disease (NICD) reported 46 cases in the Free State, three in the Eastern Cape and three in the Northern Cape.

Contact with livestock

Bhengu said the main risk factor for the infection remained direct contact with RVF-infected livestock by farmers, veterinarians, farm workers and their co-workers and families.  The department said additional suspect cases were currently being tested.  The disease was continuing to spread among livestock such as sheep, goats and cattle on farms within the Free State, Eastern Cape, Northern Cape and Gauteng. Cases were also identified in North West.

RVF is a viral disease that can cause severe illness in a low proportion of infected humans. The virus is transmitted by mosquitoes and causes outbreaks of abortion and deaths of young livestock.
Humans become infected from contact with infected tissues of livestock and less frequently from mosquito bites. - SAPA

This article was published by News24 on the 25 March 2010.

Aliwal WX 18:00

Barometer: 1016
Rel humidity: 47%
Temp: 24.7
2/8 cloud
No wind.
Thunderstorms developing N and S of Aliwal

Aliwal WX

Barometer: 1018
Rel humiditeit: 75%
Temp: 17.4
4/8 wolke
Geen wind
Toestande gunstig vir die ontwikkeling van donderstorms

Wednesday, March 24, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1013
Rel humidity: 40%
Temp: 25.3
4/8 cloud
Wind light N/W
Thunderstorms developing.

Aliwal WX

Barometer: 1015
Rel humiditeit: 69%
Temp: 16.4
0/8 wolke
Geen wind
Kans op verspreide buie deur die dag

Tuesday, March 23, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1018
Rel humidity: 73%
Temp: 13.4
0/8 cloud
No wind
Possible thunderstorms later during the day.

Monday, March 22, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1015
Rel humiditeit: 33%
Temp: 25.9
4/8 wolke
Geen wind
Klein kans op verspreide donderbuie, meer in die suide van Aliwal.

Aliwal WX 13:00

Barometer: 1017
Rel humidity: 38%
Temp: 28.3
0/8 cloud
Wind light N/W
Some thunderstorms building up North of Aliwal

Aliwal WX

Barometer: 1019
Rel humiditeit: 72%
Temp: 19.6
2/8 wolke
Geen wind
Klein kans op verspreide donderbuie

Sunday, March 21, 2010

Aliwal WX 18:00

Barometer: 1017
Rel humiditeit: 39%
Temp: 24.4
2/8 wolke
Geen wind
Ligte verspreide buie <10%

Aliwal WX

Barometer: 1020
Rel humiditeit: 63%
Temp: 20.3
0/8 wolke
Geen wind
Geen reen vir die oggend, maar klein kans vir buie later die dag.

Saturday, March 20, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1016
Rel humidity: 40%
Temp: 24.3
6/8 cloud
Isolated thunderstorms developing at present

Aliwal WX

Barometer: 1018
Rel humiditeit: 46%
Temp: 27.5
4/8 wolke
Verspreide buie ontwikkel meer oos van Aliwal. Klein kans op buie <10%

Slenkdalkoors berig

Die slenkdalkoors-epidemie in die Vrystaat raak nou “lelik” met derduisende vee wat die afgelope week gevrek het.

Dr. Louis van Rooyen, adjunk-direkteur: veeartsenydienste in die Vrystaat, s̻ die koorssiekte breek nou oral in die Vrystaat uit Рoral langs die Vaalrivier tot in die woonbuurt Zamdela by Sasolburg. Dit gaan aanhou tot die eerste ryp ̩n selfs daarna.

“Dit is lelik. Ons het entstof gekry. Op Bethlehem is vanoggend afgelewer en mense begin nou kwaai spuit.

“Maar die Vrystaat het volgens die sensus 8 miljoen stuks vee en ons het 400 000 dosisse entstof, lewendig en dood gekry.

“Dié ding is oral. As boere entstof kry, moet hulle so gou moontlik ent.

“Hulle moet versigtig wees om die lewendige entstof op dragtige skape te gebruik, maar by beeste is dit beter as wat die diere van die siekte vrek.”

Mnr. Hennie Wagner, voorsitter van die distriksboere-unie op Petrusburg, sê slenkdalkoors maai hier onder skape en beeste.

“Dit het vernietigende gevolge. Skape word afgemaai. By mnr. Jaco van der Merwe het 80% van sy sowat 5 000 ooie geabborteer en 150 van sy ooie het gevrek. Hier beloop die skade al meer as R400 000.”

Volgens Wagner is die hele distrik al besmet. Die vrektes beloop al “derduisende” skape.

“By Makousdrift lê die skape en beeste wit soos hulle gevrek het. En ons kry nie entstof nie. Vandag (gister) kon ons entsof kry, maar dit was net lewendige entstof.”

Hy sê die skade op net Petrusburg beloop honderdduisende rande. Hy voorsien ook dat vleis baie duur gaan raak, omdat min lammers bemark gaan word. By Jagersfontein en Koffiefontein is die uitbreek van die siekte ook erg.

Adv. Gielie Nieuwoudt, voorsitter van die Limousine-beestelersgenootskap van die plaas Graspan by Petrusburg, het ook vermoedelik slenkdalkoors opgedoen. Hy was die afgelope week siek. Sy vrou, Susan, het gister gesê dit gaan heelwat beter met hom, hoewel hy nog siekerig is. Die siekte is nog nie bevestig nie, omdat die patoloë oorlaai is.

’n Duur stoetbul wat onlangs gekoop is, asook twee dorper-stoetramme, twee kruiskoeie en lammers het al gevrek. Hy kon dalk die siekte opgedoen het toe hy die bul probeer dokter het, of toe ’n muskiet hom gebyt het, sê sy.

Mnr. Willie Harmse, ’n boer van Bothaville, het ook gister bekommerd gebel oor die beskikbaarheid van entstof. In dié distrik is reeds ’n paar mense siek, het hy gesê. Dr. Molefi Sefularo, adjunk-minister van gesondheid, het Donderdag gesê dit is bevestig dat 32 mense reeds die siekte opgedoen het. Van hulle is 31 in die Vrystaat.

Twee mense is al dood – een in die Vrystaat en een in die Noord-Kaap.

- Volksblad

Friday, March 19, 2010

Aliwal WX 13:30

Barometer: 1017
Rel humiditeit: 35%
Temp: 27.6
2/8 wolke
Wind lig W
Geen reen

Rift Valley Fever

Sien meer hieroor op die volgende blog. www.saweatherobserver.blogspot.com
of volg die skakel na SAWDIS op die bladsy aan die regterkant onder "interesting links".

Aliwal WX

Barometer: 1019
Rel humiditeit: 68%
Temp: 17.3
0/8 wolke
Geen wind
Geen reen

Kobus Botha oorlede

Ons wil graag ons medelye betoon aan Katie (van Salon Katie) en familie met die afsterwe van haar man, Kobus Botha, ook bekend as Boet-Jol. Kobus is Woensdag oggend omstreeks 03:30 oorlede na 'n lang siekbed.

Die begrafnis is Saterdag 20 Maart te Jamestown.

Thursday, March 18, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1017
Rel humidity: 37%
Temp: 24.1
0/8 cloud
No wind
No rain

Aliwal WX 13:30

Barometer: 1017
Rel humiditeit: 41%
Temp: 25.4
0/8 wolke
Wind lig N/W
Geen reen

Aliwal WX

Barometer: 1019
Rel humidity: 66%
Temp: 15.6
0/8 cloud
No wind
No rain for this morning

Wednesday, March 17, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1017
Rel humiditeit: 67%
Temp: 15.6
8/8 wolke
10mm reen(Windpoort), 20mm reen(Lundeansnek - Chris)
Geringe kans vir ligte reen deur die oggend <10mm

Thursday, March 11, 2010

Aliwal WX 18:00

Barometer: 1016
Rel humidity: 28%
Temp: 28.8
0/8 cloud
No wind
No rain

Wednesday, March 10, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1019
Rel humidity: 58%
Temp: 21.4
0/8 cloud
No wind
No rain for the morning.

Tuesday, March 9, 2010

Aliwal WX 13:00

Barometer: 1018
Rel humiditeit: 29%
Temp: 31.7
0/8 wolke
Geen wind
Geen reen

Aliwal WX

Barometer: 1020
Rel humiditeit: 48%
Temp: 21.4
0/8 wolke
Wind lig N/W veranderlik
Geen reen vir vandag

Monday, March 8, 2010

Aliwal WX

 Barometer: 1018
Rel humiditeit: 29%
Temp: 29.7
0/8 wolke
Geen wind
Geen reen vir vannag

Aliwal WX

Barometer: 1023
Rel humidity: 59%
Temp: 20.8
0/8 cloud
No wind
No rain for the morning

Sunday, March 7, 2010

Aliwal Sunday

Barometer: 1024
Rel humiditeit: 50%
Temp: 24.3
0/8 wolke
Geen wind
Geen reen in die oggend.
Aliwal Noord en omgewing se krag af vir die dag weens onderhoud. Sal af wees tot 17:00.

Saturday, March 6, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1020
Rel humiditeit: 33%
Temp: 29.4
0/8 wolke
Geen wind
'n Paar ge-isoleerde buie ontwikkel.

Aliwal WX

Barometer: 1023
Rel humiditeit: 69%
Temp: 21.8
0/8 wolke
Geen wind
Geen reen vir die oggend

Friday, March 5, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1019
Rel humidity: 39%
Temp: 28.8
0/8 cloud
No wind
No clouds forming for rain

Aliwal WX

Barometer: 1022
Rel humiditeit: 69%
Temp: 19.6
0/8 wolke
24 mm reen die afgelope 12 uur
Kans vir nog reen later deur die dag.

Thursday, March 4, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1017
Rel humidity: 41%
Temp: 27.5
4/8 cloud
Wind light WN/W
Some thunderstorms currently developing west, east and south of Aliwal. Reasonable chance of some rain.

Aliwal WX 13:00

Barometer: 1020
Rel humiditeit: 46%
Temp: 28.1
4/8 wolke
Wind lig N/W
Huidiglik geen reen ontwikkeling in die omgewing nie, slegs suid van Jamestown en noord en oos van Bloemfontein. Kan wel deur die laat middag ontwikkel in verpspreide buie.

ALiwal Wx

Barometer: 1021
Rel Humidity: 66%
Temp: 19.6
6/8 cloud
Wind light N/E
Small chance of thunderstorms developing during the day

Wednesday, March 3, 2010

Aliwal WX 13:00

Barometer: 1019
Rel humidity: 43%
Temp: 27.1
4/8 cloud
Wind light N/W
Small chance for scattered showers

Tuesday, March 2, 2010

Aliwal WX 13:30

Barometer: 1018
Rel humiditeit: 33%
Temp: 28.1
0/8 wolke
geen wind.

Aliwal WX

Barometer: 1020
Rel humidity: 60%
Temp: 19.3
4/8 cloud
No wind
Small chance for light showers during the day <10%

Monday, March 1, 2010

Aliwal WX

Barometer: 1017
Rel Humiditeit: 31%
Temp: 28.2
0/8 wolke
Wind lig N/W
Geen reen vir die aand

Aliwal WX 13:30

Barometer: 1018
Rel humiditeit: 32%
Temp: 30.2
0/8 wolke
Wind lig N/W
Geen reen vir die middag

Aliwal WX

Barometer: 1021
Rel humidity: 57%
Temp: 20.8
0/8 cloud
No wind
No rain for this morning