Friday, March 19, 2010

Aliwal WX 13:30

Barometer: 1017
Rel humiditeit: 35%
Temp: 27.6
2/8 wolke
Wind lig W
Geen reen

Rift Valley Fever

Sien meer hieroor op die volgende blog. www.saweatherobserver.blogspot.com
of volg die skakel na SAWDIS op die bladsy aan die regterkant onder "interesting links".

Aliwal WX

Barometer: 1019
Rel humiditeit: 68%
Temp: 17.3
0/8 wolke
Geen wind
Geen reen

Kobus Botha oorlede

Ons wil graag ons medelye betoon aan Katie (van Salon Katie) en familie met die afsterwe van haar man, Kobus Botha, ook bekend as Boet-Jol. Kobus is Woensdag oggend omstreeks 03:30 oorlede na 'n lang siekbed.

Die begrafnis is Saterdag 20 Maart te Jamestown.