Friday, March 19, 2010

Kobus Botha oorlede

Ons wil graag ons medelye betoon aan Katie (van Salon Katie) en familie met die afsterwe van haar man, Kobus Botha, ook bekend as Boet-Jol. Kobus is Woensdag oggend omstreeks 03:30 oorlede na 'n lang siekbed.

Die begrafnis is Saterdag 20 Maart te Jamestown.

No comments:

Post a Comment